Fay Wray

Fay Wray
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Vina Fay Wray
Geboorte (1907-09-15)15 September 1907
Sterfte 8 Augustus 2004 (op 96)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Susan Riskin
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1923–1980
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Fay Wray (15 September 1907 – 8 Augustus 2004) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Most Dangerous Game (1932), Doctor X (1932), King Kong (1933), en Mystery of the Wax Museum (1933).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search